Successfully reported
+25

Kruger Park Lodge 254

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Park Lodge 254 bied groen tuin-uitsigte en bied ruim selfsorgverblyf in die Kruger Park Lodge-oord in Hazyview. Dit is ideaal vir 'n vakansie saam met 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien die oord 'n verskeidenheid doendinge en geriewe bied.

Dié lieflike eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die derde badkamer wat ook 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die houtskuifdeure is daar 'n ruim onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Hierdie patio lei na 'n houtdek wat perfek oor die omliggende bosveld uitkyk.

Alle gaste het toegang tot die oord se doendinge op die perseel soos 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, 'n putt-putt-baan, 'n oerwoudgimnasium vir kinders, wildkykpunte asook 'n restaurant op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portia Shabangu Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge 254 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd52f1dc6e007cd6a81aaf39a0f8bb4fd14e8aba87f4f3d7d7de2711544abf1c183130cbc27c80eaeab740e321bd2eb3c917e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Portia Shabangu Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.037145994871 31.151556372643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang