Successfully reported
+47

Kruger Park Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 198 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portia Shibangu Drive, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R5 070 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kruger Park Lodge word omring deur die ongetemde bosveld – 'n oase van welige groen grasperke, vloeiende water, en al die luukshede van 'n welwillende leefwyse. Die lodge bied iets vir almal. Dit is op die oewer van die Sabierivier en word omring deur inheemse tuine en oorvloedige voëllewe, rooibokke en seekoeie. Die lodge bied waarlik iets vir almal.

Verblyf word in 194 chalets gebied. Die chalets wissel van luukse eenslaapkamer-chalets tot vierslaapkamer-chalets wat toegerus is vir selfsorg. Die chalets is of langs die Sabieivier, of dit kyk uit oor die gholfbaan. Die chalets het elkeen 'n enkelbed, of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Onbeperkte internet-toegang is aan alle gaste beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n buitelug-skaakbord, 'n 9-putjie mini-gholfbaan, 4 tennisbane, 'n klimraam vir kinders, 2 trampoliens en 'n restaurant met sitplek vir tot 120 gaste in. Vir diegene wat rus en vrede waardeer is daar 'n lapa aan die rivieroewer asook 'n gholf-patio. Konferensiegeriewe vir tot 40 afgevaardigdes is ook by die lodge beskikbaar.

Gaste kan dag- of nagritte in die gerief van opelug-voertuie saam met ervare veldgidse geniet. Die Krugerwildtuin is slegs 13 km vanaf die Kruger Park Lodge. Gaste kan ook lang wandelinge op ons natuurroetes geniet, langs een van die 3 swembaddens ontspan of selfs hul gholfvernuf op die 9-putjie Gary Player-gholfbaan met 9 putjies inoefen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 11

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Portia Shibangu Drive, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 070
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 198 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portia Shibangu Drive, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3ZGM3NDM3LWI4ZTctNDBhNi04NGFhLTBmZGVlYjZhNGE0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 070 per nag, vir 2 mense Portia Shibangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.034894415042 31.135658017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang