Successfully reported
+26

Kruger River Villas The Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1278 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruger Villas The Loft is ’n selfsorg-solderwoonstel in Marlothpark, ’n wildbewarea-dorp teen die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die eenheid is bo die eienaar se eiendom geleë.

Hierdie oopplan-boomhuis wat in ’n A-raam gebou is bied verblyf aan 2 gaste. Hierdie houthuis is tussen die bome verhewe en word deur ’n aanloopbaan bereik. Daar is ’n koninggrootte-bed en lugversorging, sowel as ’n toegeboude en suite-badkamer met ’n stort, wasbak, toilet en toegang tot ’n buite-stort.

Langs die bed is daar ’n kombuisie met ’n yskas-vrieskas, induksiepot, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, sekere potte en panne, eetgerei en breekware. Die dek het ’n plonspoel. Let wel dat daar nie geriewe is vir 'n oop vuur nie.

Vier van die Groot 5 kan in Marlothpark gesien word, met die uitsondering van olifante. Wildlewe soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, blouapies, njalas, rooibokke, vlakvarke en volstruise loop vry tussen die eenhede rond.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1278 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger River Villas The Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1278 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c47a653ef764a2a9f4fc28bd12380858f26d6283dceb54e051f5ce00a02d55f0aadaae3144eeaab010b1cb292f31de42fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1278 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35616675059 31.768874504713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang