Successfully reported

Kruger View Tree House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing! Absolutely stunning place. Hosts are awesome. The view is breathtaking. Accommodation is modern and clean, just perfect. A big thanks and gratitude for the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham
Kruger View Tree House
Great review, thank you. It was a pleasure having you.

Iris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflike, goed toegeruste akkommodasie met 'n onverbeterlike uitsig. Uitstekende verblyfopsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

The best views of the river and park. The perfect venue, the view of the park and Crocodile River is unsurpassed, Hippo viewing all the time, the sounds of the river and bush music to the soul. Host Graham is the perfect host. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham
Kruger View Tree House
Hi Andrew, Thank you for a great review, which is really appreciated. Stay well.

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Vriendelike eienaar en ligging fantasties. Beste verblyf nog. Ligging is fantasties. Geriewe is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Juweel in die hartjie van Marloth met 'n ongelooflike uitsig. Ons het vreeslik lekker gebly - die uitsig is asemrowend en die verblyf is gerieflik, skoon en modern. Die gebruik van die pragtige swembad was 'n groot bonus en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham
Kruger View Tree House
Hi Lisa, Thank you for a lovely review; it was a pleasure having you.

Charline C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Ons het heerlik gebly in die plekkie. Amazing view van die huis af wat op die kyk. Baie mooi plekkie op die rivier. Plekkie was baie skoon en netjies met als wat jy kan nodig hê. Die eienaars was baie vriendelik en ons is verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Niel Zietsman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Great. Great 4 days - treehouse was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham
Kruger View Tree House
Hi Niel, Thank you for the good review, you are always welcome to return. Regards, Graham

Ansie P
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Uitstekende en wonderlike ondervinding. Uitsonderlike plek, lieflike uitsig, baie goeie akkommodasie, netjies versorg en baie smaakvol. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absoluut Fantasties. By vêrre die beste uitsig in Marloth. Die huisie is mooi en skoon en netjies. Die kuiers op die dek met die uitkyk oor die wildtuin en rivier is onverbeterlik. Dankie aan Graham vir al sy moeite. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham
Kruger View Tree House
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n groot plesier.

Jan V
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Was one of my best places I have stayed at, in or close to the Kruger Park! Location was breathtaking, atmosphere and convenience of stores close by were a plus. I will make this my priority stop for accommodation when going to the Kruger Park again. Just want to thank Mr. Graham Carter for making our stay a once-in-a-lifetime memory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham
Kruger View Tree House
Thank you for a great review, look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 221 Mispel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2x7xpnS4DULKnhmRePMKNnjjnYNkt5oEgsDqJyG4e3IgOvvVu7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 221 Mispel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.387942 31.756504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang