Successfully reported
+15

Kruger View Tree House

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 221 Mispel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruger View Tree House bied gerieflike verblyf in Marlothpark wat ideaal is vir paartjies. Die privaat verhewe-verblyf spog met pragtige uitsigte vanaf die stoep oor die Krokodilrivier en die Kruger Wildtuin.

Dié oopplan-boomhuis het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n sitkamer met 'n TV met volledige DStv. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en 'n oondjie en stoof. Gaste kan op die dek ontspan wat toegerus is met buitelugmeubels en die pragtige uitsig geniet.

Daar is 'n swembad op die eiendom wat gaste mag gebruik. Die swembad kyk uit oor die Krokodilrivier. Marlothpark Bewarea is die ideale ligging vir gaste wat die Kruger Wildtuin wil besoek.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anja M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Absolutely stunning place. Hosts are awesome. The view is breathtaking. Accommodation is modern and clean, just perfect. A big...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Iris V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, goed toegeruste akkommodasie met 'n onverbeterlike uitsig. Uitstekende verblyfopsie.
Jun 2025
Andrew H
Saam met lewensmaat
5.0
The best views of the river and park. The perfect venue, the view of the park and Crocodile River is unsurpassed, Hippo viewing all the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lisa D
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel in die hartjie van Marloth met 'n ongelooflike uitsig. Ons het vreeslik lekker gebly - die uitsig is asemrowend en die verblyf is gerieflik, sk...
Sien meer
Jan 2024
Christo D
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelike eienaar en ligging fantasties. Beste verblyf nog. Ligging is fantasties. Geriewe is skoon en netjies.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 221 Mispel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger View Tree House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 221 Mispel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2x7xpnS4DULKnhmRePMKNnjjnYNkt5oEgsDqJyG4e3IgOvvVu7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 221 Mispel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.387942 31.756504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang