Successfully reported
+13

Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn

  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat ideaal geleë is in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is 'n ideale opsie vir familielede en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Hierdie eenheid bied gerieflike slaapplek vir altesaam 2 volwassenes en 3 kinders op 'n slag en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed wat net vir kinders is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens vir kinders en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste hul eie privaat ruimte met 'n buite-eettafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Daar is 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies in Marloth Park en gaste kan af en toe besoeke van hulle verwag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Renaldo F
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly. Het heerlik gebly, almal was baie gasvry.
Jun 2025
Sean B
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. Wonderful accommodation and facilities. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Jenny M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, calm, clean and spacious. Home away from home. Very spacious, very clean. It has all your necessities. We simply loved it. A ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Gideon D
Saam met vriende
5.0
Rustig, eienaars is vriendelik. Dit was 'n lekker week in die bos, goeie plek om te gaan rus!
Des 2024
Ruan D
Saam met vriende
5.0
Alles wat jy benodig vir 'n bosveld wegbreek. Baie oulike opset, het lekker gebly.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Awie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Huis 7 @ Kruger Wild Dog Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a26e97c0a93d546784da0c001a3b2b152bf47535117ee0e8827542f8b9afbe2a21d344d5e9cfe79aad02af7234b37423d4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 4164 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.356 31.80492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang