Kruger Willows
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2542 Swartwitpens Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kruger Willows is 'n selfsorghuis in die Marlothpark-bewarea wat aan die Krugerwildtuin grens.
Dié moderne en lugtige vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke bed het 'n muskietnet. Albei slaapkamers het lugversorgers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffiemasjien en ander toebehore.
Die leefarea bied toegang tot die onthaalstoep met 'n plonspoel, braai-area en 'n etenstafel met sitplek. Dit bied ook 'n uitsig oor die omgewing waar daar gereeld diere soos bosbokke, njalas, vlakvarke, sebras, kameelperde en ander wild rondloop.
Die eiendom is ideaal geleë naby verskeie restaurante in die dorp en dis sowat 20 minute se ry vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cliff Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2542 Swartwitpens Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Willows het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2542 Swartwitpens Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang