Successfully reported
+27

Krugerhuis Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R541, Skurweberg, 24 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Vanaf R7 800 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Krugerhuis Lodge is 'n ruim vakansiehuis op 'n pragtige plaas langs die R541, net 24 km van Machadodorp af. Die huis spog met 'n uitstekende uitsig oor die foreldamme en valleie, en op die berge.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers in die hoofhuis en nog 2 en suite-slaapkamers in die aangrensende vleuel. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is in die lodge beskikbaar en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n hoë plafon en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Dubbeldeure in die leefarea lei na 'n binnebraaikamer met nog 'n etenstafel, ysmasjien en groot vensters met 'n uitsig oor die damme.

Die plaas bied 60 km van die beste binnelandse voetslaanroetes met watervalle, inheemse bergwoude en die sandsteenrotsformasies van die Skurweberg en die Komatiriviervallei, wat almal van die lodge af aangedurf kan word. Verskeie wildspesies en sonderlinge, area spesifieke voëls is te sien.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Pieta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R541, Skurweberg, 24 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 800
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 7 800
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R541, Skurweberg, 24 km from Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA085650c4d995e21c9d466c37bb32bb8c84fbac2b9789eb3a17beead9beb6bd85465610b565885331d6e96779eb511ca6970d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 800 per nag, vir 12 mense R541 Skurweberg 1170 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.816265401581 30.371441059876
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang