Successfully reported
+40

Kruger’s Retreat and Rest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 418 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruger’s Retreat and Rest bied gerieflike selfsorgverblyf in Marlothpark.

Gaste kan kies tussen Kruger's Retreat wat verblyf aan 4 gaste bied, of Kruger's Rest wat verblyf aan 2 gaste bied. Kruger's Retreat het ’n dubbelbed en ’n dubbelslaapbank, en Kruger's Rest is oopplan met 2 enkelbeddens. Elke eenheid het ’n privaat badkamer met ’n stort en bad.

Elke eenheid het ’n kombuis wat met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is WiFi en ’n TV is op versoek beskikbaar.

Die eenhede het elk ’n privaat ingang en lei na ’n stoep met braaigeriewe. Gaste wat in Kruger's Retreat bly het eksklusiewe gebruik van die privaat plonspoel en ’n buite-stort.

Marlothpark het ’n wye verskeidenheid vrylopende wild. Gaste kan voëlkyk, fietsry, stap en vierwielmotorfietsry. Die dorp het ook ’n waterpark, putt-putt en basiese geriewe soos ’n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en petrolstasie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charita C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie hoog op my lys van weetboek vir verblyf. Ek is een keer 'n jaar in Marloth en hierdie is nog die beste plek wat ek gebly het. Hulle het aan klein...
Sien meer
Mrt 2025
Donavan V
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowende belewenis. Dit was vir seker die lekkerste en mooiste plek ooit.
Jan 2025
Eckard G
Saam met vriende
5.0
Akkommodasie was baie netjies en skoon. Gasvryheid was puik. Baie lekker verblyf. Sal die akkommodasie aanbeveel aan vriende en familie.
Jan 2025
Déhan L
Saam met lewensmaat
5.0
Beste nog ooit. Dit was baie, baie lekker. Elke aand en oggend was ons op die stoep. Die huis was toegerus met alles.
Okt 2024
Melanie G
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim huisie. Mooi dekor. Pragtige uitsig. Sal weer gaan. Baie lekker gebly! Pragtige huisie en mooi uitsig. Vriendelike gasheer.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 418 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger’s Retreat and Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 418 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea7afceddb8a57a537bc955bab927b30fb88dc98e2dea7205b8c81459f1816e4254f659b29812ae5ce135244c7a12d493d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 418 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38083 31.76105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang