Successfully reported

Kruisrivier Nature Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut heerlik. Ons het baie lekker gekuier en gebly, skoon en netjies met 'n pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful, scenic, and warmly hosted getaway. We had a wonderful stay at Kruisrivier Nature Reserve. Our unit was clean, spacious and comfortable, set in the most beautiful place. Thank you to our hosts who couldn't have been warmer and more welcoming. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Mooi, skoon, vriendelik, gemaklik. Ons sal enige tyd weer hier boek. Dit was heerlik en ons het baie lekker gebly en almal is vriendelik en die plek is vreeslik mooi. Dit was 'n plesier gewees en ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Dit was absoluut wonderlik. Dit is doodstil en pragtig. Gaan definitief weer daar boek as my kinders vanaf New Zealand kom kuier. Baie vriendelike personeel. Brenda en Freddie is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulemari V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Die mense was baie behulpsaam. Ons het lekker gebly. Die plekkie was netjies. Ons was baie beïndruk met die blyplek. Ongelukkig was die warm water bruin, wat nie so aangenaam was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Relaxing. Quiet and peaceful, chalet big and clean with aircon and fan. Basically, all you need is there. Great outdoors with game drives. Wi-Fi not good in certain areas. Network very poor for certain networks. If you are looking for a peaceful and relaxing getaway, that's the place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Best place I visited this year. Our stay was excellent, helpful staff and we really enjoyed our vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

An absolute gem. We booked for one evening and when we arrived everything was ready. The staff was very friendly. The chalet was very spacious and clean with everything you need for your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Kruisrivier Nature Reserve
Hello Ettienne, Thank you very much for the kind words, we appreciate it! We are looking forward to seeing you in the near future. Kind regards, Estelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 564
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 564
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 564
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Roodewal, Kruisrivier Nature Reserve, Elias Motsoaledi Local Municipality, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801780aa4a41c6b97b5dbe136ef6e74529fd15e98a94b0cd37446f3f7909fafe992db02a425bb1f3fc4a6b3c6d0b80766798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 564 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Farm Roodewal Kruisrivier Nature Reserve 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.364058 29.542768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang