Successfully reported
+50

Kruisrivier Nature Reserve

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Roodewal, Kruisrivier Nature Reserve, Elias Motsoaledi Local Municipality, 0470, Limpopo
  • Vanaf R1 564 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kruisrivier Natuurreservaat is 'n eksklusiewe privaat wildlodge wat tussen majestueuse berge net buite Groblersdal geleë is. Dit bied 'n unieke versnit van luukse en natuur, wat 'n rustige toevlugsoord bied waar gaste hulself kan verdiep in die asemrowende skoonheid van die natuur.

Elke chalet het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n oopplan, volledig toegeruste kombuis, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het lugversorging, terwyl die oorblywende slaapkamers, wat op die boonste verdieping geleë is, elkeen 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en daar is ook 'n aparte gastetoilet met 'n wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot 'n privaat braai en 'n kuierarea buite.

Doendinge in die area sluit wildritte, swem, kleiduifskiet, voëlkyk en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan O
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Mense is baie vriendelik.
Aug 2025
Simone S
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut heerlik. Ons het baie lekker gekuier en gebly, skoon en netjies met 'n pragtige uitsig!
Aug 2025
Rachel W
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, scenic, and warmly hosted getaway. We had a wonderful stay at Kruisrivier Nature Reserve. Our unit was clean, spacious and co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Stella S
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi, skoon, vriendelik, gemaklik. Ons sal enige tyd weer hier boek. Dit was heerlik en ons het baie lekker gebly en almal is vriendelik en die plek i...
Sien meer
Jun 2025
Amanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was absoluut wonderlik. Dit is doodstil en pragtig. Gaan definitief weer daar boek as my kinders vanaf New Zealand kom kuier. Baie vri...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm Roodewal, Kruisrivier Nature Reserve, Elias Motsoaledi Local Municipality, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Kruisrivier Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 564
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 564
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 564
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Roodewal, Kruisrivier Nature Reserve, Elias Motsoaledi Local Municipality, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801780aa4a41c6b97b5dbe136ef6e74529fd15e98a94b0cd37446f3f7909fafe992db02a425bb1f3fc4a6b3c6d0b80766798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 564 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Farm Roodewal Kruisrivier Nature Reserve 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.364058 29.542768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang