Successfully reported
+20

Ku Sungula Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Sable Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R11 990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ku Sungula Safari Lodge is 'n manjifieke Suid-Afrikaanse safari-lodge in Balule Privaat Natuurreservaat en is 'n toevlugsoord van ouwêreldse sjarme en stylvolle prag. Gaste kan wildritte en boswandelings in die privaat natuurreservaat benut of die vele ander besienswaardighede in die area besoek.

Die lodge het verskeie rondawels wat saamsmelt met die bekoring en rustigheid van die omliggende bos. Die binnekant van die lodges voel luuks en is ten volle in safari-styl. Al die rondawels het 'n en suite-badkamer en lugversorging. Benewens die rondawels het die lodge 'n pragtige terras, 'n swembad en 'n kampvuurplek.

Die lodge bied voëlkyk, sterrekyk en safari-ervaring. Die personeel by Ku Sungula kan gaste help om wildritte na die Krugerwildtuin te reël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 19 Sable Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 11 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Sable Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08cd43b8fb1140e3c467d3c5e1488079b8cdc21c33641d3f73f18a6b620aaa8bee4ccf46280766b535ef7abb3f7d3e8edf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 990 per nag, vir 2 mense 19 Sable Road Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.198241 30.886876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang