Kuan Yin
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Haleric Road, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kuan Yin bied oornagverblyf in 'n rustige omgewing in die hartjie van Avoca, Durban. Dit is 'n wonderlike opsie vir alleenreisigers, paartjies of 'n klein gesin aangesien hierdie eiendom 'n uitnodigende swembad op die perseel het.
Hierdie eiendom bied 4 gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Kamer 2 kan ook 'n addisionele kind akkommodeer. Kamers 1, 3 en 4 maak gebruik van 'n gedeelde badkamer wat 'n bad en 'n stort het, terwyl Kamer 2 'n en suite-stort het. Gehalte-linne en gratis WiFi is beskikbaar.
Alle gaste het volle toegang tot 'n gedeelde gastesitkamer wat 'n volledig toegeruste kombuis en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV het.
Buite is 'n ruim houtdek met 2 sitareas en 'n eetarea. Hierdie dek vloei na 'n tropiese tuin met 'n swembad. Beide gas- en houtskoolbraaigeriewe is beskikbaar asook 'n vuurput.
Ligging
- 28 Haleric Road, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Haleric Road, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang