Successfully reported

Kubu & Kwena Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Heloise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker ontspan vir 2 dae langs die Zambezi en gerieflik gekamp. Kamphuisie met stort en kookgeriewe was baie goed toegerus en van die beter opsies in die Zambezi streek. Die area vir tent was groot genoeg vir 'n dome tent en 'n afdekarea vir voertuig. Dit is egter te klein vir 'n 4x4 woonwa en sal aanbeveel word vir persone met 'n tent of daktent. Die oord bied baie aktiwiteite aan op die Zambezi rivier wat ons baie geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Besonderse uitleg van oord in 'n baie mooi omgewing, personeel baie oulik. Baie lekker, gebly in luukse kamp eenheid, kundige vriendelike personeel, stylvolle lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Luilekker vreugde in die natuur. Sterreprag. Wonderlike gasvryheid, baie goeie ligging vir 'n paar dae se uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sven Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

A haven and a paradise. Superb opportunity to be part of the Zambezi area. Charmaine kindly upgraded us to an amazing luxury tent right on the water. The staff were friendly and accommodating, the food was out of this world, especially the lamb stew, and the sunset cruise with the very knowledgeable captain and guide was very special. We were close up with hippos, crocodiles and prolific bird life. This was a haven and a paradise and a welcome three days from the hustle and bustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Uitsig, voëls, sonsondergang. Ons het regtig lekker gebly by Kubu Kwena. Dit is 'n pragtige plek met 'n baie mooi uitsig oor die Zambezi. Voëllewe is iets besonders! Ons sal graag weer die plek besoek, sal net meer voorbereid kom vir die enigste nadeel, nl. die baie muskiete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wou nie terug huis toe nie. Kubu & Kwena is 'n stukkie paradys. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons gids (Charles) was uitstekend. Iets vir almal: kindervriendelik, groot verskeidenheid voëls, wonderlike natuurskoon, goeie plek vir net leeglê of geniet visvang uit die boonste rakke. Regtig verlief op die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 099
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 099
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 099
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kubu and Kwena, Kalimbeza, Katima Mulilo, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbcaefb038bf81789cc951035dd64618e41661a23809615d7315080acc1257ab9240a04609899dbcae64c87af9e48b05c5d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 099 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Kubu and Kwena Kalimbeza Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.544100357787 24.515563147221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang