Successfully reported

Kudu Bush Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Katekani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great experience. The owners give such wonderful service. The check-in was great. The place is clean with a private ablution area next to the camping stand. It is securely safe with electric fencing, and yet you can still spot some animals just outside the fence. The kids enjoyed the play area and the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig, skoon, sal weer gaan. Baie lekker en rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zach C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

We had an amazing stay at Kudu. We had a great time at Kudu. The owners were very friendly and always ready to help. It's a very beautiful environment for your kids. We are definitely camping there soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustige, stil en baie lekker. Was baie vriendelike ontvangs en Claus het vir seker gemaak alles is reg. Sal gou weer daar gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dhiya R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Worth every moment! It was quiet, clean and the hosts were very friendly. The location was great and we were right against the fence of the reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

As jy hou van die bosveld beveel ons Kudu Bush Camp aan. Die beste kamp ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker kamp staanplek. Baie netjies en skoon. Lekker staanplekke teen heining en elke staanplek het sy eie ablusie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker, lekker, lekker. Baie lekker. Ons het dit baie geniet; daar is net 8 staanplekke met eie badkamer en opwasplek; alles is silwerskoon en mooi na gekyk, gas geyser so geen probleme met warm water. Ons het die gehad wat naby die heining gekom het; wildebees, zebras, rooibokke en renosters, sowel in die aand 'n jakkalsie en bosvarke. Die "self-drive" was net so lekker. Sal Kudu Bush Camp sterk aanbeveel. Volgende jaar (hopelik vroeër) maak ons weer so. hierdie was ons 2de kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry-anne G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Excellent. Wonderful site and extremely helpful owners, with amazing private ablutions! Well worth looking at if you are considering staying in Dinokeng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die beste bosveld kamp. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claus & Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8166a04b28a225ae8f127a57b323fbf4605a6122648a60edb242cb1d36e8819219aee1a6a6dd842917500159cfae233a4c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 5) 102 5 1 5 Plot 53 Hartebeesfontein Dinokeng Game Reserve 407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.388392671684 28.391077816486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang