Successfully reported
+16

Izintaba Private Game Reserve Kudu Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lephalale Local Municipality, Tuissenek, 0530, Limpopo
  • Vanaf R4 672 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Kudu Cottage is 'n dubbelverdieping, selfsorg-grasdakkothuis op 'n privaat wildsplaas 51 km buite Vaalwater, in Limpopo. Dit bied slaapplek aan 8 gaste.

Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens, en al die slaapkamers het plafonwaaiers. Badhanddoeke en seep word voorsien, en al die beddens het wit katoenlinne, waarvan sommige muskietnette het.

Die ruim oopplan-kombuis is volledig toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Daar is ook 'n stoep en 'n grasdak-lapa om buite te eet, 'n beskutte, privaat braai-area, 'n privaat plonspoel en 'n skadumotorafdak vir 2 voertuie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Lephalale Local Municipality, Tuissenek, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Izintaba Private Game Reserve Kudu Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 672
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 672
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 672
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lephalale Local Municipality, Tuissenek, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65fd490867f7f5b2f0ba7047235a578bcd59eae9dbf38414bf5348a3f53c1467cfbff6d84de271c1d6a71f67ca7bb8331654?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 672 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Lephalale Local Municipality Tuissenek 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.956102585504 28.192404642464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang