Successfully reported
+50

Kudu Crescent Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Koedoe Crescent Avenue, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kudu Crescent Guesthouse is 'n verwelkomende toevlugsoord in Harrismith, wat gerieflike en ontspannende verblyf bied vir alleenreisigers, paartjies of klein gesinne. Of dit nou vir 'n wegbreek of 'n oornagplek is, gaste kan 'n rustige atmosfeer op 'n gerieflike ligging geniet.

Die gastehuis beskik oor 5 goed ingerigte kamers wat elk in 'n oopplan-uitleg ontwerp is om 2 gaste te akkommodeer, tesame met 'n aparte gesinseenheid wat tot 3 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n knus slaaparea, 'n leefarea en 'n kombuisie. Die en suite-badkamers het óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort. Sommige kamers bied ook lieflike uitsigte oor die tuin.

Vir ekstra gerief het elke kamer 'n TV, 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eetgeriewe, terwyl die gesinseenheid volledige selfsorggeriewe bied. Komplimentêre WiFi is beskikbaar en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien vir gaste se gerief.

Kudu Crescent Guesthouse is ideaal geleë naby plaaslike winkels en restaurante en bied 'n praktiese en ontspannende verblyf vir besoekers wat Harrismith verken of op hul reis deurgaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Anthony Alan B
Gesin met tieners
5.0
Excellent. All good. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Allan F
Saam met lewensmaat
5.0
A most pleasant and comfortable stay and appropriately warm. The consultant lady I dealt with was very pleasant and it made for a warm ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese fasiliteite geskik vir oornag. Ons het lekker gebly en gerus.
Jul 2025
Betsie K
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry ontvang. Gerieflike oornagfasiliteite. Die tuin met besondere plante was mooi. Pragtige gastehuis met 'n lieflike tuin. Ruim kamer met alles wa...
Sien meer
Jun 2025
Hans P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed ingerigte en netjiese verblyf in 'n netjiese en veilige omgewing. Sien sterre.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 7 Koedoe Crescent Avenue, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Kudu Crescent Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Koedoe Crescent Avenue, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37edd9a6f7177604f23701abeaebbafa7e4533de9d28c22d6bc786cf17c79e9c88ffaa2f572a8e69ef8227fed9c7b6ef793e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 7 Koedoe Crescent Avenue Bergsig 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2758638 29.1435473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang