Successfully reported
+24

Kudu Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 113, Kudu Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kudu Lodge is in Marlothpark en bied 'n rustige en onvergeetlike ervaring met wild wat vrylik ronddwaal in hulle natuurlike omgewing. Gereelde besoeke aan die huis word afgelê deur ontelbare sebras, koedoes, impalas, kameelperde, vlakvarke en vele meer.

Kudu Lodge bied 'n selfsorg-vakansiehuise wat slaapplek vir 8 gaste bied. Daar is 2 kamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het, met 'n solderkamer met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Die hoofslaapkamer bo het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die dubbelslaapkamer onder het 'n aangrensende badkamer bestaande uit 'n stort, wasbak en toilet, en die solder-area met 2 enkelbeddens en die stapelbed het 'n eie badkamer met stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus met breekware en eetgerei, 'n oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Bedlinne en handdoeke word voorsien en daar is lugversorging en vol DStv.

Daar is 'n beskutte boma en 'n plonspoel, 'n braai, sitplekke en 'n ingeboude opwasgeriewe en 'n eetarea buite. Die dek bied 'n uitsig oor die bosse, oop grasvelde en lapa.

Daar is ook beskutte parkeerplek vir 2 motors by elke huis. 24-uur gewapende reaksie-sekuriteit word aan die huis voorsien deur 'n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gebaseer in Marlothpark.

Marloth Park grens aan die Krokodilrivier wat die ideale ligging bied vir wildkyk en laatmiddag skemerkelkies, en is geleë ongeveer 25 km vanaf die Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin, en ongeveer 45 km vanaf die Malelane-ingang na die Krugerwildtuin af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Charlene W
Gesin met tieners
5.0
Heerlike naweek weg vir familie van die stad. Dit was 'n heerlike naweek, al die nodigehede gehad, die "aircons" in elke kamer was amazing gewees in d...
Sien meer
Mei 2025
Lindi L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en rustig in die bos. Ons het heerlik gebly by Kudu Lodge die naweek. Heerlik gerus en baie lekker gekuier. Die huis was skoon en goed versorg...
Sien meer
Apr 2025
Igna D
Gesin met tieners
5.0
Stil bos wegbreek. Baie rustige area, en die huis is baie netjies en goed toegerus. Ons sal beslis weer kuier.
Nov 2024
Liezel V
Gesin met tieners
4.8
Heerlik gerus en gekuier - kos vir my siel gewees. Marloth was heerlik en die weer was warm. Die huis is gerieflik - ons sal vir seker weer wil gaan. ...
Sien meer
Jul 2024
Dieter G
Gesin met klein kinders
4.8
A wonderful holiday home. The house was really nice and cosy. We all enjoyed it and it was a pleasure to go home to after a day in Krug...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chantell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Stand 113, Kudu Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Kudu Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 113, Kudu Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dbe6a9e7fd42df20fade19af92b0dd3470b4c03a8182c98c82495456016bdc222c129971701ffaaadfc63c1841212610e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 8) 130 5 1 5 Stand 113 Kudu Street 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.392247868966 31.761581897735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang