Successfully reported
+82

Kudus Crest Bush Retreat

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3192 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kudus Crest Bush Retreat is 'n alleenstaande huis wat naby die Krokodilrivier in die dorpie Marloth Park geleë is, wat grens aan die Kruger Nasionale Park, een van die grootste wildreservate in Suid-Afrika.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n onderdak-patio-area met stoepmeubels buite, 'n plonspoel, boma-area en braaigeriewe. Die huis bied uitsigte oor die omliggende bos met diere soos kameelperde, sebras, blouwildebeeste en koedoes wat gereelde besoekers is. Snags kan gaste verwag om leeus te hoor brul en seekoeie in die water baljaar.

Die eiendom maak gebruik van sonkrag tydens beurtkrag. Die geiser, oond en lugversorging is nie aan sonkrag gekoppel nie.

Gaste kan verwag om al die dinge te ervaar wat jy van 'n klein dorpie kan verwag met die bykomende ervaring van wild wat vrylik tussen die privaat huise rondloop.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anne E
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte plek om baie diere te sien! Kudus, vlakvarke, blouwildebees, nagapie, ens. Baie! Baie interaksie met diere gehad.
Sep 2025
Mark D
Saam met vriende
5.0
A very enjoyable stay. Our accommodation was very comfortable, clean and neat. The outside braai area was enjoyable to use and provided...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Ane P
5.0
Awesome. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2025
Marinda L
Saam met vriende
5.0
PuiK! PuiK! Dit was absoluut 'n belewenis. Ons het absoluut heerlik gekuier. Die watergat voor ons huis was 'n groot trekpleister. PuiK! PuiK! Sal vir...
Sien meer
Jun 2025
Andrew L
Saam met lewensmaat
5.0
A hidden gem in Marloth Park – Kudus Crest Bush Retreat. If you’re seeking an unforgettable escape into nature without sacrificing luxu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 276

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 3192 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kudus Crest Bush Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3192 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5650e6bd5e9f6f169a28c7cc6785c31df6ba25b4939f2d8f3dac841f5f742602b4fe8f929931ac1ffd03ad7a13cbd4a8a718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 91 5 1 5 3192 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.337722 31.804514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang