Successfully reported
+54

Kuier

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R520, Buffelsdoorn Farm 315, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kuier bied 'n rustige ontvlugting op 'n privaat, prentjiemooi plaas wat net 17 km vanaf sentrale Mookgopong geleë is. Omring deur natuurlike skoonheid, hierdie rustige omgewing nooi gaste uit om te ontspan en weer met die natuur te skakel terwyl hulle gerieflike verblyf en skilderagtige uitsigte geniet. Die rustige plaas is 'n ideale toevlugsoord van die besige stadslewe en word omring deur natuur- en wildreservate wat die moeite werd is om te verken.

Verblyf bestaan uit 3 villa's en 3 bekoorlike hutte wat op 'n heuwel geleë is en uitkyk oor die plaas en omliggende area. Elke villa beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis of kombuisie, en 'n leefarea wat uitloop op 'n patio met braaigeriewe. Elke hut bied oopplan-leefarea met 'n toegeboude badkamer, 'n oulike sitarea, verhit-en-eetgeriewe en 'n balkon met asemrowende uitsigte om te bewonder.

Gaste kan een van die vele nabygeleë natuur- en wildreservate besoek, of die 4x4-roetes en gholflandgoedere in die area verken. Nabygeleë besienswaardighede sluit Naboomspruit Gholfklub, BouncyCroc Krokodilplaas, Euphoria Gholflandgoed en Doorndraaidam in. Polokwane Gateway-lughawe is 113 km ver, en O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 216 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
1.5
Waarde vir geld
1.5
Diens
2.5
Veiligheid
2.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Claudia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • R520, Buffelsdoorn Farm 315, Mookgopong, 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R520, Buffelsdoorn Farm 315, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7b50de235238ca538b2fffd5ea62058a34799f5cb54b1a98c001e608066ab4d66952717ae3f69ad83c81f3820b478648756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 R520 Buffelsdoorn Farm 315 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.42703 28.706785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang