Kulilo Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koedoeklapper 60, Khaya Kwa, 14 km from Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kulilo Lodge is direk teenoor Marakele Nasionale Park geleë, in die hartjie van die bosveld en die Waterbergreeks, binne 'n ekopark waar kleinwild vrylik rondloop – insluitend koedoes, impalas, waterbokke, njalas, blesbokke, kameelperde en 'n wye verskeidenheid voëls, met pragtige staproetes. Die Waterberg is die grootste broeiplek vir Kaapse aasvoëls ter wêreld.
Hierdie lodge bied slaapplek vir 6 gaste en bied 2 aparte gastekamers met lugversorging wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is en gebruik maak van 'n aparte gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die lodge het ook 'n aparte kamer met 2 3/4 beddens.
Daar is gemeenskaplike geriewe soos 'n plonspoel, braaigeriewe, 'n kroeg, 'n kombuis, 'n TV-kamer en 'n eetarea in 'n aparte gebou net teenoor die kamers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Koedoeklapper 60, Khaya Kwa, 14 km from Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Kulilo Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koedoeklapper 60, Khaya Kwa, 14 km from Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang