Kunjani Villas
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 90-20, Blumberg Drive, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R3 905 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kunjani Villas is in die Bottelary Hills-streek van die Stellenbosch-wynlande geleë en bied gemaklike selfsorg- en bed-en-ontbyt-verblyf op 'n werkende wynlandgoed omring deur wingerde.
Die eiendom bied moderne villas wat ontwerp is vir gemak en ontspanning, elk gemeubileer met kwaliteit afwerkings en met uitsigte oor die omliggende wingerde. Die villas sluit slaapkamers met en suite-badkamers, kombuise toegerus vir selfsorg, en privaat patio's of balkonne in.
Gaste kan wynproe en ligte maaltye op die perseel by die Kunjani-wynlandgoed geniet. Die eiendom bied ook veilige parkering en gratis WiFi.
Kunjani Villas is gerieflik geleë naby verskeie wynlandgoedere, restaurante en fietsroetes, en is ongeveer 10 kilometer van die sentrum van Stellenbosch af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Farm 90-20, Blumberg Drive, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Kunjani Villas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 90-20, Blumberg Drive, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang