Kunjani Villas
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 90-20, Blumberg Drive, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R3 905 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kunjani Villas bied smaakvol versierde selfsorgkothuise op 'n privaat wynlandgoed in die Stellenbosch-vallei. Die eenhede is ideaal as 'n gerieflike basis vanwaar jy die Kaapse Wynlande kan verken.
Verblyf by Kunjani Villas bestaan uit 4 uniek versierde villa's wat in die wingerde geleë is. Dié kothuise kan tussen 2 tot 4 persone akkommodeer en bestaan uit 1 of 2 slaapkamers met privaat badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en wasgoedtoebehore, en 'n oopplan-leefarea. Boonop bevat die meeste kothuise lugversorging, muurpaneelverwarmers, gratis WiFi-internettoegang, asook 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe wat oor die wingerd uitkyk.
Vir gaste wat nie tydens hul verblyf wil kook nie, is daar 'n sjiek restaurant op die plaas wat elke dag oop is vir ontbyt en middagete. Wynproeë kan ook vooraf bespreek word.
Kunjani Villas is binne 11 km vanaf Sentraal Stellenbosch geleë, en ongeveer 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Farm 90-20, Blumberg Drive, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Kunjani Villas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 90-20, Blumberg Drive, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang