Successfully reported

Kunje Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marisa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties, ons kan nie wag om weer te gaan nie! Kunje Gasteplaas was fantasties, die huisie is pragtig en het alles wat mens nodig het - met 'n heerlike houtvuurbad en kaggel. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en professioneel. Die uitsig is asemrowend, ons het net tyd gehad vir een van die kort staproetes en dit was pragtig en goed gemerk. Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en pragtig. Dit is 'n pragtige plek met alles wat jy graag wil sien. Die mense se gasvryheid is uitstekend. Ek het alreeds hulle aanbeveel by my vriende. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful in the middle of nature. Lovely, quiet, secluded on a working farm in the middle of the mountains. Additional items in the unit that can be purchased such as dried fruit, jam, honey, and rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlike plaasverblyf in die Sederberge. Baie gerieflike verblyf met 'n klomp dinge wat jou verblyf aangenaam maak. Uitsig en staproetes 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mendelt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons geniet die omgewing en het dit baie geniet. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik, stil en rustig. Warmbad 'n absolute wenner vir die koue wintersdae. Ons het heerlik gekuier. Ons geniet die agter- of grondpaaie ry. So kon lekker gaan rondry in die omgewing en die pragtige Sederberge bewonder. Plek was skoon, veilig en die Kolkol warmbad 'n absolute wenner. As jy 'n rustige wegbreek soek, is die plek om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Het net nie die bad gebruik buite. Is bietjie oop vir die winter. Kunje sit ongelooflike detail orals in. Van die ontvangslokaal wat lyk soos 'n hotel tot die sleutel wat in 'n mooi koevert was. Die akkommodasie is baie netjies met weereens baie klem op detail. Bed baie gemaklik. Lieflike beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus L
1 nag
5.0
Jul 2025

Definitief waarde vir geld! Die stilte en natuurskoon is 'n voorreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sielsalig. Top gehalte verblyf. Die Geelberg Berghut het alles en nog meer in. Ons het heerlik gekuier, rustig en privaat. Heerlike staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Very quiet and peaceful. Beautiful setting with mountain views on a fruit farm. Very well equipped 2 bed, 2 bath unit. Unit number 1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kunje Farm, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b781a6336485185837df27e4e964749867cb9e40aa846de9e788eea30f55da7b1a00ab29935a391416dab081c02e124bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 Kunje Farm R303 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.672062114667 19.206202450858
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang