Successfully reported
+19

Kuru-Kuru Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr of Buckle and Albutt Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kuru-Kuru Guest House is in 'n pragtige woonbuurt in Kuruman geleë. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein groepe. Die blyplek is word as Hoogs Aanbeveel gegradeer deur die AA.

Al die kamers is individueel versier en beskik oor en suite-badkamers en lugversorging. Elke kamer het 'n waaier- en verwarmer, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, DStv, strykyster- en strykplank en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe op die perseel. 'n Volledige Engelse en Kontinentale ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien (ontbyt- en middagetepakkies is ook beskikbaar op versoek). Aandete is beskikbaar op versoek vir sakereisigers.

Daar is ook privaat ingange en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nabeel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Cnr of Buckle and Albutt Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kuru-Kuru Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr of Buckle and Albutt Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMGE0Y2QzLWMyZGEtNDM4MS1iMTU5LTZjYjRhZDY4YzI5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Cnr of Buckle and Albutt Streets Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.452056288202 23.430882096291
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang