Successfully reported
+21

Kuruma Katiti

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Waterkant Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 750 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Kuruma Katiti is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat aan die riviermond in Stilbaai-Wes geleë is. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne toevlugsoord van waar hulle hul vakansie kan geniet.

Dié huis het slaapplek vir tot 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl 3 ander slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Die sesde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed vir kinders. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Daar is 2 kombuise en elkeen is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n patio met 'n buite-eetarea en ongerepte uitsigte oor die see geniet, en 'n privaat binnehof met braaigeriewe en sitplek. Direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Doendinge in die omliggende gebiede sluit gholfspeel, voetslaanroetes, branderplankry, visvang, swem, kanovaart, walviskyk en meer in.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ligging

  • 42 Waterkant Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Waterkant Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b85ff2ecdb1c29ce83a3d8133390178435e8ee4bad9928fb24e389f5608621bf2e42bdc5d0008273fbf2e8a9088e29363fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 12) 42 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.380402877938 21.422184463978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang