Kuruman Hotel
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Winkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kuruman Hotel is in Kuruman in die Groen Kalahari geleë en skuil tussen antieke kameeldoringbome. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.
Dié moderne lodge beskik oor 30 kamers waaruit gaste kan kies. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging. Hulle beskik ook oor 'n TV met DStv-kanale en gaste het toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Winkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Kuruman Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Winkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang