Successfully reported
+20

Kuruman Inn

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main and De Jager Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kuruman Inn is in die klein dorpie Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers. Met sy vriendelike personeel en kwaliteit diens kan gaste ware Afrika-landse gasvryheid ervaar sodra hulle by die skilderagtige grasdak-onthaal inklok.

Verblyf word in 27 kamers gebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en geriewe wat lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi-internettoegang insluit. Tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n lessenaar met stoel, word ook in elke kamer voorsien.

Gaste het ook toegang tot beperkte, veilige parkeerplek wat beskikbaar is teen 'n ekstra koste, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook 'n restaurant, kroeg en konferensielokaal wat tot 75 afgevaardigdes kan akkommodeer. Spyseniering kan op versoek gereël word.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede in die area vir gaste om te geniet, soos The Eye of Kuruman, Boesmansgat Sinkhole, Moffat Mission en Wonderwerk-grot.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 482

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Corner of Main and De Jager Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kuruman Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main and De Jager Streets, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvuTxezTZIDm3biXoqGdewrAbCAg6CCUGBpYDHKz2wC6R6ymYNj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 Corner of Main and De Jager Streets Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.461479451739 23.440432001636
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang