Successfully reported
+19

Kusweg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 433 Kusweg, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kusweg is 'n moderne selfsorg-seefronthuis in 'n doodloopstraat in Tergniet. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste (verkieslik 4 tot 6 volwassenes en 2 tot 4 kinders) en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die uitkykvertrek het 4 enkelbeddens. Daar is 'n gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stoep het buitesitplek en 'n onbelemmerde uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 433 Kusweg, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kusweg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 433 Kusweg, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a17e2609cfbf3f134d19d10628fd99da4c6348796d6e91fc6cc3c488c91871f3036b582dcd26242667afc36d9f5c458af74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 433 Kusweg Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066641365907 22.20086122066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang