Kwa Maritane Bush Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 178 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pilanesberg National Park, Pilanesberg, 0316, Noordwes
- Vanaf R5 740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kwa Maritane Bush Lodge is 180 km vanaf Johannesburg en 7 km vanaf Sun City en skuil in die Pilanesberg Nasionale Park aan die hange van 'n 2 biljoen jaar oue vulkaan. Die park is ook die tuiste van die Groot 5. Gaste kan langs die swembad ontspan, 'n wildrit in die laatmiddag geniet en aan aandete by die lieflike restaurant smul. Daar is 'n bosboma-ete onder die Afrika-sterre op Woensdae en Saterdae.
Verblyf is beskikbaar in standaardkamers en executive-kamers. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie wat op versoek met voorraad gevul kan word en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n swembad, braai-area, konferensiegeriewe, 'n spa, putt-putt-baan, muurklim, tennisbaan, restaurant, 'n kroeg en veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 11
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Pilanesberg National Park, Pilanesberg, 0316, Noordwes
- Gaste dink Kwa Maritane Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 178 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pilanesberg National Park, Pilanesberg, 0316, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang