Kwagga Inn
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Admiral Street, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kwagga Inn is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in die skilderagtige kusdorp St Helenabaai. Dit bied 'n ontspannende en gemaklike toevlugsoord, ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige see-wegbreek.
Die eenheid kan tot 6 gaste akkommodeer in 3 goed toegeruste slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n tweede badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar vir ekstra gerief.
Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix, Showmax en YouTube gekoppel in. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op die patio ontspan en die braaigeriewe geniet.
Kwagga Inn is ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en die strand, wat dit die perfekte basis maak vir 'n onvergeetlike kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 46 Admiral Street, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Admiral Street, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang