Successfully reported

Kwaggaskop Game Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Philip N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ongelooflike mooi plaas. Ongelooflike mooi plaas met baie diere, mooi staproetes met 'n grot en waterval, mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kesheena S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Spotless, peaceful, and perfectly welcoming stay. I had an absolutely amazing stay! The accommodation was spotless, neat, and beautifully maintained. The atmosphere was peaceful and relaxing, making it the perfect place to unwind after a long day. Every detail, from the fresh linen to the tasteful décor, made the space feel inviting and homely. The hosts were incredibly welcoming, friendly, and attentive, going out of their way to ensure my comfort and happiness throughout my stay. Their genuine kindness and care truly made a difference. I would highly recommend this place to anyone looking for comfort, cleanliness, true hospitality, and an unforgettable experience that leaves you refreshed, recharged, and already planning your return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rus en vrede. Baie nice plek. Sal die plek graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Peaceful, stunning views. Such a beautiful farm! Enjoyed the view and enjoyed the fishing with the dam being within walking distance from the house. Would definitely stay for longer next time to enjoy the peace and beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Te kort, ons moes ten minste nog 'n dag gebly het. Ons het baie lekker gekuier en dis die perfekte plek vir 'n wegbreek van stadslewe. Net jammer dat die grondpad so ver was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Baie aangenaam. Regtig 'n aangename ondervinding gewees. Dankie Kwaggaskop. Dit was voorwaar baie lekker. Rustig. Vriendelike staf. Plek duidelik onlangs opgeknap, uitgewerk binne en buite. Besig met nuwe teëlwerk om die huis buite. Goeie beddens en puik linne. Mooi skoon en gerieflik. Fasiliteite gerieflik. Trout visvang was maar teleurstellend, geen buite hoegenaamd nie, maar dit kan deur baie goed geaffekteer word. Nie noodwendig eienaar se skuld nie. Genoeg vuurmaak hout, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Pragtige uitsig. Rustig en afgesonderd. Heerlike kaggelaand kuiers. Pragtige plaas met gerieflike huis wat voldoen aan 'n selfsorg eenheid!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelide H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Great breakaway, preferably use an SUV. Some of the plugs aren't working or tripped the electricity, e.g. microwave area. The staff were very friendly, walking paths are not well marked at all and trails need clearing. Would have been good to know that I could bring paddles/kayak and there isn't signal. Roads into the farm are quite rough, especially after rain. Overall a lovely stay, the firewood was very welcome, and it was a lovely family outing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wonderlike naweek, in alle opsigte. Kwaggaskop het ons verwagtinge oortref: wit linne, lieflike uitsig, stilte, fantastiese staproetes (dit is werklik aan te beveel), 'n kano om mee te roei, gawe wildrit. Selfs die diere en voëls lyk salig tevrede hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Was weg vir langnaweek saam vriende. Baie lekker gekuier en lekker gebly. Lekker gebly, mooi plaashuis en mooi omgewing, goed ingerig. Stil en privaat. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rutger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d09e7bbc305675f58fb2bb76538c553df22ed114e01dcaf34b869be1135f44661f500864b6e796c1fd2a22b8ec8dbc7b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 51 5 1 5 JS359 Kwaggaskop Game Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.563222222222 29.982527777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang