Successfully reported
+25

Kwaggaskop Game Farm

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Kwaggaskop Game Farm is binne 'n radius van 20 km tussen Belfast en Dullstroom, binne die Hoogland Meander geleë.

Hierdie bekoorlike plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die oorblywende kamers is elk met 2 enkelbeddens ingerig. Albei badkamers is toegerus met baddens en storte. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n elektriese oond, breekware en eetgerei asook 'n eetarea. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Van die leefarea af lei 'n groot houtdek met 'n braai-area.

Hierdie plaas bied 'n ideale gesinswegbreek-venue met roetes wat geskik is vir beginners, voëlkykers en ervare stappers. Daar is 'n forelhengeldam net 100 m van die plaashuis af.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Philip N
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike mooi plaas. Ongelooflike mooi plaas met baie diere, mooi staproetes met 'n grot en waterval, mooi huis.
Aug 2025
Kesheena S
Gesin met klein kinders
5.0
Spotless, peaceful, and perfectly welcoming stay. I had an absolutely amazing stay! The accommodation was spotless, neat, and beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Danie L
5.0
Rus en vrede. Baie nice plek. Sal die plek graag aanbeveel.
Apr 2025
Yolande K
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike naweek, in alle opsigte. Kwaggaskop het ons verwagtinge oortref: wit linne, lieflike uitsig, stilte, fantastiese staproetes (dit is werklik...
Sien meer
Apr 2024
Lize C
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful, stunning views. Such a beautiful farm! Enjoyed the view and enjoyed the fishing with the dam being within walking distance fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rutger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Kwaggaskop Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d09e7bbc305675f58fb2bb76538c553df22ed114e01dcaf34b869be1135f44661f500864b6e796c1fd2a22b8ec8dbc7b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 51 5 1 5 JS359 Kwaggaskop Game Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.563222222222 29.982527777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang