Successfully reported
+10

Kwanare Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Kruger Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kwanare Guesthouse is in die hartjie van Groblersdal geleë en bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde óf vir gaste op 'n sakereis.

Dié gastehuis bied 'n keuse van óf 3 selfsorg-eenhede óf 7 gastekamers wat almal 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die Nare-Delux-suites het elk 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is, terwyl die Nare-Standard-suites almal 'n koningingrootte-bed het. Al die slaapkamers het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die Nare-Delux Suites het elkeen 'n leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die Nare-Standard Suite het 'n yskassie asook 'n tee- en koffieskinkbord. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi in elke kamer beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembadarea op die perseel wat ook 'n gedeelde boma met 'n sentrale kaggel het. Die eiendom bied veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Modjadji Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Kruger Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Kwanare Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Kruger Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe399660a68e3fc13cc544554534ed44dfe9ea165b33a63c0252242f8daf0707ddb8dd1b9aa0ce52724d1209da7b243887b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 24 Kruger Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.170090621939 29.393069598165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang