KwaThula Too
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 340 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
KwaThula Too is 'n bekoorlike selfsorgwoonstelletjie langs die groter KwaThula-kothuis met sy eie privaat ingang. Die woonstelletjie is 100 m van die strand af in Paternoster geleë.
KwaThula Too is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n rolstoelvriendelike stort met 'n afslaan sitplek en relings, ruimte onder die wasbak en ruimte om rond te beweeg.
Daar is ook 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n elektriese stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n kaggel. Let wel dat die eenheid nie 'n TV-stel het nie. WiFi is op die perseel beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike patio met 'n ingeboude braai, 'n eettafel en stoele. Die woonstel het sy eie sekuriteitstelsel, parkeerplek van die straat af en 'n paadjie na die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 1908
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink KwaThula Too het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang