Kwelanga River Lodge
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 150, Kwelanga River Lodge, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kwelanga River Lodge, die tuiste van Rapid Adventures, is 'n familie-onderneming wat in Vioolsdrif langs die oewer van die Oranjerivier geleë is. Die lodge beskik oor 'n restaurant, 'n gedeelde kombuis, 'n kroeg en 'n welige tuin. Gaste word genooi om te ontspan, na die roep van die Visarende te luister, en die gewoel van die stadslewe te ontsnap in hierdie rustige omgewing langs die rivier.
Die chalets bied slaapplek aan tussen 2 en 5 gaste en bied asemrowende rivier-uitsigte, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kroeg, 'n buite-sitarea en 'n gedeelde swembad.
Vir diegene wat avontuur soek, bied die lodge halfdag-, voldag- en multi-nag (4- en 5-nagte) rivieravontuuruitstappies aan. Etes kan by die restaurant op die perseel geniet word, met betalings wat deur die restaurant se verkooppuntstelsel verwerk word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cathryn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Plot 150, Kwelanga River Lodge, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
- Gaste dink Kwelanga River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 150, Kwelanga River Lodge, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang