Kwele Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Moletzis Drift, Beauty, 0609, Limpopo
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kwele Game Lodge bied selfsorg-chalets in 'n 430 hektaar-plaas naby die Limpopo-rivier en Botswana-grens. Dit is ongeveer 75 km vanaf Lephalale, Limpopo en die tuiste van 'n wye verskeidenheid wild.
Verblyf bestaan uit 8 chalets wat 4 tot 8 gaste kan akkommodeer. Hierdie chalets het aparte slaapkamers en privaat badkamers. Elke chalet het ook 'n leefarea en basiese kombuis-geriewe of toegang tot die gemeenskaplike kombuis waar gaste hul maaltye met basies toebehore kan voorberei.
Die lodge het 'n gemeenskaplike braaiarea en kuierarea met 'n plonspoel en boma. Daar is ook binnebraai-geriewe en 'n kroegarea.
Daar is meer as 20 verskillende wildspesies en 'n oorvloed van voëllewe op die reservaat. Gaste kan wildritte, voëlkyk, stap- en voetslaanroetes op die plaas geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 52 Moletzis Drift, Beauty, 0609, Limpopo
- Gaste dink Kwele Game Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Moletzis Drift, Beauty, 0609, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang