Successfully reported

Kwetu Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Benjamin A D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing animals. Amazing cottages with great wildlife. Kids had a blast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felecia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Berge en 'n dam, wat meer wil mens hê. Eenheid was skoon en netjies. Die omgewing was rustig en stil. Het veral die diere geniet, wat so naby ons eenheid verbykom stap het. My man het ook 'n hele paar Bass gevang. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, netjies en privaat. Kwetu is een van my gunsteling plekke om te bly! Dit is vreedsaam, skoon en die diere wat kom kuier is altyd heerlik. Die uitsig vanaf die chalets is asemrowend en rustig. Perfekte verblyf as jy rus nodig het. Die huis was mooi skoon en die gratis hout op aankoms was 'n welkome verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Kos vir die siel! 'n Wegbreuk wat ons siele so goed gedoen het! Heerlike verblyf met alles wat mens benodig, terwyl jy omring is met pragtige natuurskoon. Alle personeel was van begin tot einde baie vriendelik en het ons kuier selfs nog meer aangenaam gemaak. Kwetu sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Fantastic! Willie and Friedel were outstanding in accommodating us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Great stopover trip! We had a very pleasant stopover here. We were provided with everything we needed. Dogs and children loved it too. An intriguing mixture of a wild and domestic setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Baie lekker! Ons het 'n lieflike 5 dae deurgebring by Kwetu in die Duiker eenheid. Plekkie was skoon en beter as op foto's. Groot gerieflike bed. Ons het die houtdek buite die kamer elke oggend geniet met 'n koppie koffie. Was bietjie teleurgesteld toe ek sien ons is nie privaat van Dassie eenheid nie. Die dek is oop en nie afgeskort soos ek gehoop het nie. Bietjie privaatheid ook ingeboet wanneer ons buite braai en die ander gaste moet by ons verbystap om by hulle eenhede uit te kom. Die stort is ook bietjie knap. Die kombuiskas onder die waseenheid het 'n ongelooflike onaangename reuk ingehad en ons het verkies om hom nie oop te maak nie. Het dit wel aan genoem. Anders as dit was dit 'n ongelooflike tyd met diere reg voor ons elke dag. Die kameelperde was die hoogtepunt. Ons het heerlik op die plaas rondgery en by die dammetjie 'n glasie wyn geniet terwyl die kameelperde op en af voor ons beweeg het. Voel amper onwerklik. Sal Kwetu beslis aanbeveel. Is ook baie vriendelik ontvang deur die eienaar se ouers. Het selfs saam die oom rondgery op die plaas.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker ontspannend met natuur & diere. Baie lekker gebly in Dassie eenheid. Al wat jy nodig het is daar. Heerlik gewees om rond te ry op die plaas en al die diere te sien. Daar is orals op die plaas tafel en stoeltjies waar jy kan sit en die uitsig oor die plaas en omgewing kan geniet. Die kameelperde met hul nuwe baba was heeltyd naby waar ons hul kon sien van die Dassie eenheid af. Die hoenders, pou en voëls hou jou heel dag geselskap. Al die damme het water ingehad en ons kon parkeer en lekker rondstap ook. Ons sal beslis weer terugkom. Personeel is ook almal baie gaaf. Wi-Fi, gratis krat hout met blitz, geskenkte wyn is alles baie nice. Teerpad tot by hul hek en goeie pad op die plaas om te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Kwetu Guest Farm
Liewe Riana Dit was so lekker om julle op die plaas te hê! Dankie dat julle die tyd geneem het om ietsie oor julle ervaring te skryf. Kwetu hoop om julle weer te sien! Vriendelike groete *Die Kwetu span*

Marlene E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf. Baie lekker gebly en so 'n rustige plek. En al die diere was regtig iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Kwetu Guest Farm
Hi Marlene So bly om te hoor julle het lekker gekuier! Kom gerus weer Groete *Die Kwetu span*

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 058
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 058
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 058
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 Farm de Doorns number 510, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb734afe45a2d152e25d970e5f0408d6a12f40bcd62b62b4a9fa9891652c316b4021b398c4b0c2561aec5c0b3ea7cf0f54a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 Portion 1 Farm de Doorns number 510 Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.052761118136 20.551560565821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang