Successfully reported
+18

Kyalanga 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • Adres: Marine Drive 20, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 255 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kyalanga 15 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, reg op die strand in Umhlanga. Dit bied 'n uitstekende tuisbasis vanwaar gaste hierdie kusstad kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte bed het. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV.

Gaste kan 'n privaat balkon geniet met ongerepte uitsigte oor die gemeenskaplike swembad en braai-area en die see, asook direkte toegang tot die strand via 'n hek op die eiendom. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met King Shaka Internasionale Lughawe ongeveer 17 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

UMHLANGA Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marine Drive 20, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 255
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 255
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 255
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • Adres: Marine Drive 20, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63a665dcdf41410dea73f91f121e692d63b3ebd24e642708b3f233c5c871fdbd5ffde21f14ee2b3f98a0aef004d9016e2ab3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 255 per nag, vir 6 mense Marine Drive 20 uMhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:30 -29.7321808 31.084635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang