Successfully reported
+10

Kyasaja

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Bakkie Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kyasaja is 'n knus kamer in 'n veilige kompleks, geleë in die hartjie van 'n florerende woonbuurt, Die Wilgers, Pretoria-Oos. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot al die geriewe van die stadslewe.

Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer kan gemaklik 2 gaste akkommodeer.

Die kamer het ook 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer maak oop op 'n privaat tuin en 'n leefarea met gemaklike sitplek.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is gerieflik geleë naby Die Wilgers Hospitaal, Grove winkelsentrum, verskeie restaurante en openbare vervoer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Suzette V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek kan Kyasaja met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. 5 sterre in al die kategorieë! Baie skoon en netjies. Smaakvol en met detail toegerus. Alles ...
Sien meer
Jan 2025
Elsje W
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Sou nie beter kon kry nie. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie netjies...
Sien meer
Mei 2024
Cobus D
Saam met lewensmaat
5.0
Vreugde. Baie vriendelike diens. Rustige plekkie.
Mrt 2024
Rika M
5.0
Baie lekker. Naby Wilgershospitaal. Baie lekker gebly.
Feb 2024
Amelia M
4.8
Aangenaam. Netjies en vriendelik. Klein tuin aan agterkant 'n ware juweel.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaap Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 96 Bakkie Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Kyasaja het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Bakkie Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98dc99dde331c7ad502501f08d644a7686bebb98de7df0342b22a6d5b53d4456d03bbf191f852684c948b93a19dd53fa353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 96 Bakkie Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7607576 28.3217387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang