Successfully reported
+17

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plathuis Road, Touwsberg Game Reserve, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat is tussen die dorpe Barrydale en Ladismith op die R62 geleë, sowat 290 km vanaf Kaapstad.

Verblyf word gebied in 'n sonkrag-aangedrewe, selfsorgkothuis genaamd Kyknet. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n eetarea met 'n ingeboude braai. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buitetafel met banke en 'n vuurput met sitplek. Die kothuis bied 'n 360-grade-uitsig oor die berge en uitgestrekte Karoo-landskap.

Die wild wat algemeen op die reservaat gesien word, sluit in elande, koedoes, bontebokke, oryx, springbokke, witstert-gnu's, rooihartbeeste, Kaapse bergsebras, kameelperde, bergrietbokke, grysbokke en duikers. Die reservaat huisves ook natuurlike roofdiere soos die luiperd, rooikat en jakkals, ondersteun deur die swart arend, uil en valk.

As gevolg van die reservaat se topografiese, geologiese en klimaatsdiversiteit, kan 3 van die wêreldwyd erkende biodiversiteit-brandpunte, naamlik die Kaapse blommestreek, semi-droë vetplante Karoo en subtropiese ruigtes hier geïdentifiseer word. Hierdie substreek het die wêreld se rykste konsentrasie van vetplante, die dwergstruik met sy vetplante blare is oorheersend. Heuningbostee en 'n verskeidenheid proteas, erica en gladioli is van die spesies flora wat natuurlik in die berge voorkom.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plathuis Road, Touwsberg Game Reserve, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plathuis Road, Touwsberg Game Reserve, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkH4NWmmVmszJsn6gQwGEPftZAX4ceGukQTdieuVbwg6EE73rtm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 Plathuis Road Touwsberg Game Reserve 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.607245811172 20.987387970311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang