Kyles Kin Oceanfront Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 881 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kyles Kin Oceanfront Apartment is 'n knus selfsorgwoonstel op die grondvloer met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in 'n uitstekende posisie langs die gesogte strandfront in Wilderness. Hierdie Tuinroete-seefront-akkommodasie bied 'n gemaklike verblyf met pragtige see-uitsigte en maklike staptoegang tot Flat Rock-strand.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid bied 'n goed toegeruste kombuisie met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, terwyl vermaak voorsien word met 'n platskerm-TV met die volledige reeks DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite kan gaste 'n oulike patio met see-uitsig en draagbare braaigeriewe geniet. Die eenheid is veilig met 'n alarmstelsel en gewapende reaksie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carene Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 881 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 881 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang