L & C Cottage
Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
-
Vanaf
R1 000R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
L & C Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in Klerksdorp. Of jy nou vir besigheid of ontspanning besoek aflê, hierdie bekoorlike plek bied 'n rustige en gemaklike verblyf vir tot 2 gaste.
Die oopplan-uitleg sluit 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die ruimte beskik ook oor 'n TV en 'n toegewyde werkspasie.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot privaat braaigeriewe, en parkering op die perseel word voorsien vir ekstra gerief. WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.
Ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en geriewe, maak L & C Cottage 'n gerieflike en gemaklike basis in Klerksdorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charles Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 20 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink L & C Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang