Successfully reported

L-Breede River View Unit 300B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Frederik Van Wyk J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlike naweek met familie. Ek kan net mooi goed vertel van 300B. Die eenheid was skoon, prakties en het alles gehad vir 'n familie vir 'n besondere naweek. Baie mooi uitsig en naby die hawe waar jou boot in die water staan. Ek sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Worth every cent. Beautiful unit. Very clean, modern, and well equipped. Awesome views and will definitely book this unit again. Great support from management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
1 nag
4.6
Des 2023

Dit was kort verblyf maar ek sal beslis weer wil gaan. Pragtige eenheid met uitsig oor die rivier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matthias N
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2023

We had a nice stay for 1 night. Wifi not available in the room - only in the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
1 nag
5.0
Sep 2022

Wonderlik. Hierdie eenheid is alles wat ons verwag het en nog meer. Dit is baie mooi, skoon en goed toegerus. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Ons het net in Witsand gestop op pad van PE na Kaapstad, was baie gemaklik. Ons het nie baie tyd spandeer in die huisie nie, maar met die bietjie tyd wat ons daar was, het ons geen probleme gehad nie. Pragtige plek, baie skoon, groot banke, lekker komberse vir die koue aande. Die enigste probleem wat ons gehad het, was dat daar nie WiFi is nie. Ons het darem daarvan geweet toe ons bespreek het, so was voorbereid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Sep 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Susan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Rustige, ontspanne en veilige plek. Sal vir almal aanbeveel om soontoe te gaan. Oulike eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Baie lekker, aangenaam, sal definitief weer gaan. Naby aan see en restaurant. Baie netjies, alles in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Baie mooi uitsig oor die rivier. Goeie omgewing om saam met vriende te gaan kuier. Sal die restaurant, spasie in Witsand beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 968

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R3 375
R 3 375 R 2 869
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 375
R 3 375 R 2 869
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 375
R 3 375 R 2 869
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, 300B, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb975f610b02849807a49fa4165593b582e94921c7a214a66f84bf8d2be5e368c4a0162028dd5e20777786fed9eff22b79c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 375 nouVanaf R2 869 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge, 300B 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.396496882749 20.826623478504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang