Lê-Ke-Plekkie B&B
Beskrywing
Elke kamer het 2 enkelbeddens wat ook op aanvraag na 'n koninggrote opgemaak kan word. Die skuifdeur lei na 'n lapa. Daar is 1 volledige badkamer vir vrouens en 'n stort en toilet vir mans. Verder is daar 'n kombuis, lapa met 'n ingeboude braai, 'n sitkamer en 'n kroeg wat deur gaste gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Rook is verbode in die huis. Geen ander besoekers van die publiek word toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar gaste moet hul troeteldier se eie bed en beddegoed saambring. Troeteldiere word nie op die beddens, meubels of linne toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Protea street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang