Successfully reported
+21

La Ballito 302

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito 302 is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat verblyf in die kusdorpie Ballito bied. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek en spog met lang dele sandstrande.

Dié eenheid is op die derde verdieping geleë en het slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders (onder 12). Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl 'n stapelbed in 'n alkoofkamer beskikbaar is om die 2 kinders te akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.

Daaglikse skoonmaakdienste sluit nie skottelgoedwas in nie en is slegs 'n 1 uur diens. Nie van toepassing op Sondae en openbare vakansiedae nie.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof, oond en mikrogolfoond ('n gasstoof met ketel, ideaal vir beurtkrag is beskikbaar). Daar is ook 'n ontbytkroeg met 4 stoele. Die sitarea bied gemaklike sitplek.

Daar is WiFi met UPS beskikbaar, asook TV met Netflix. Vir DSTV moet gaste egter hul eie intekeningbesonderhede gebruik.

In die kompleks is daar gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad en 'n kinderswembad. Die kompleks is 'n entjie se stap van die strand af en is naby winkels en restaurante geleë.

Die gebou het 'n kragopwekker en dit hou die hysbak aan die werk tydens beurtkrag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 576

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Jack Powell Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Ballito 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069225a7b83d18faae412bc716a33920a0f84a3630b1668a995b5d85b70b77076e40405df2c0e8572897da8d3b939baa5fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.533007891045 31.221098005772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang