La Ballito 405
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell Road, Unit 405 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Ballito 405 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in die gesogte La Ballito-kompleks in Ballito. Perfek geleë net 'n paar treë van die strand af, is dit ideaal vir vakansiewegbreke of ontspanne kuslewe.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het wat slegs vir kinders geskik is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Groot vensters laat baie natuurlike lig in, wat 'n vars en lugtige gevoel skep.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet, wat 'n kinderafdeling insluit, sowel as braaigeriewe en 'n lieflike tuinarea vir kinders om te speel. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Jack Powell Road, Unit 405 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell Road, Unit 405 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang