La Ballito 603
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Ballito 603 bied verblyf in die hartjie van Ballito, slegs 200 m vanaf Willard-strand en Granny’s Pool. Hierdie moderne, Palm Springs-geïnspireerde woonstel is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n ontspannende see-wegbreek met see-uitsigte en maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met klein oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis, onbeperkte WiFi en beurtkragvoorsiening is beskikbaar.
Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en kinderspeelarea, terwyl veilige onderdakparkering en 24-uur-sekuriteit gemoedsrus verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jenna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 8 Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang