La Ballito 606
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 582 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Ballito 606 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat op die sesde verdieping binnelandse kant van Compensation Beachweg geleë is. Dit is langs die Boulevard-winkelsentrum en is oorkant die Ballito se hoofbadstrand.
Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede, halwe slaapkamer het 'n stapelbed. Neem asseblief kennis dat hierdie slaapkamer 'n oop halwe slaapkamer is en geskik is vir kinders of jong volwassenes. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n enkelgasstoof, 'n elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en 'n TV met volledige DStv. WiFi-toegang is beskikbaar.
Die eiendom beskik oor 'n hysbak, 1 toegewese parkeerplek, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n wassery en 'n lieflike sentrale tuin met 'n groot swembad. Die kompleks is veilig met hoofhek toegang tot die kompleks met afstandbeheer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 362
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Ballito 606 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang