La Bella Vida Self Catering Apartment Unit 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ashtown Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in Bellville, bied La Bella Vida Eenheid 2 gemaklike selfsorgverblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk toegerus met 'n dubbelbed. 'n Gedeelde badkamer is beskikbaar en beskik oor 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke is ingesluit.
Die leefarea is oopplan, met 'n kombuis toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, en alle nodige breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word ook voorsien. Die kombuis vloei in 'n eetarea met sitplek vir 3, en 'n sitkamer gemeubileer met 'n knus bank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad te geniet tydens hul verblyf, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Vir plaaslike uitstappies is die Willowbridge Winkelsentrum 3.2 km weg, en die skilderagtige Durbanville Roostuin is net 5.5 km vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tony/Karin Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Ashtown Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ashtown Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang